Modulekode | REL 221 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Deel 1: Godsdiens en etiek Bronne van etiese besluitneming. Vergelykende oorsig van belangrike etiese beginsels. Godsdiens en etiek rakende: Politiek, Ekonomie, Geregtigheid, Menseregte, vryheid en verantwoordelikheid, Samelewing, Seksualiteit, ens. Deel 2: Lewensaspekte uit Afrika Die doel van hierdie module is om die student bekend te stel met lewensaspekte rakende die gemeenskapslewe van Afrika. Die rol van vroue in die gemeenskap. Die rol en funksie van musiek as godsdienstige ervaring. Perspektiewe op tyd vanuit 'n godsdienstige oogpunt. Aspekte aangaande boosheid. Perspektiewe op persoonlike en gemeenskapsverhoudings soos gesien vanuit godsdienstige tekste. Inlywingsrites, rituele en godsdiens. Stamvaders, voorouers en aanbidding. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Teologie Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App